Production Assistant Job

Werksgeleentheid: Is JY LAPA Uitgewers se nuwe produksieassistent? (Aansoeke sluit 31 Jan 2020)

Is jy lief vir Afrikaanse boeke? Stel jy belang in aktuele sake? Floreer jy onder hoë druk? Dan het LAPA die perfekte geleentheid net vir jou.