Optelgoed is hougoed

Die eerste twee uitgawes in die Romanza Nostalgie-reeks is hier! Onthou jy nog die stories deur Dina Botha en Madelie Human?

Om Romanza se vyftiende bestaansjaar te gedenk, het LAPA ses van die suksesvolste skrywers se gewildste stories saamgebondel as Romanza Nostalgie. Hier is die eerste twee versamelitems in die reeks geskryf deur Madelie Human and Dina Botha.