Naaswenner

Baster deur Jan Vermeulen, die naaswenner in LAPA se Jeugromankompetisie vir 2019, is nou beskikbaar!

Baster deur Jan Vermeulen is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word.

Nou beskikbaar: Bethel se berg deur Maretha Maartens, naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie 2020

Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees … Bethel se berg deur Maretha Maartens is nou beskikbaar!