Lekker en goed

Video: Probeer gerus Carmen Niehaus se resepte vir Hoenderschnitzels en Suurlemoen-meringuetert uit Lekker en goed

Beplan jy ‘n feesmaal? Hier is jou gratis resepte vir Hoenderschnitzels uit die boonste rakke en Suurlemoen-meringuetert uit Lekker en goed deur Carmen Niehaus.

Bederf jouself … Prop Carmen Niehaus se nuutste kookbook Lekker en goed vandag nog in jou kerskous!

Lekker & goed: Heerlike kos propvol heilsaamheid is Carmen Niehaus se nuutste kookbook nadat sy reeds meer as 20 kookboeke uitgegee het.