Leef in volkleur

WEN Leef in volkleur of Colour your life with relationships deur Johan Smith! Neem deel op LUCA se Facebook-blad voor 10 Feb 2022

Twee gelukkige lesers kan vandeesmaand wegstap met ‘n kopie van Johan Smith se jongste boek, Leef in volkleur, of die Engelse weergawe, Colour Your Life With Relationships.

Leer hoe om verhoudings te kweek en te koester in Leef in volkleur deur Johan Smith

Johan Smith delf diep in Bybelse waarhede oor die kern van verhoudings in sy jongste boek, Leef in volkleur.