Koronavirus: 'n Boek vir kinders

Koronavirus: ’n Boek vir kinders is nou as gratis e-boek by LAPA beskikbaar

Nuut by LAPA: ’n Gratis e-boek om ouers te help om die koronavirus aan hul kinders te verduidelik. Koronavirus: ’n Boek vir kinders is geïllustreer deur Axel Scheffler en na Afrikaans vertaal deur Jaco Jacobs.