Klyntji
‘Daar is rowwe goed wat in my lewe gebeur het’ – Herman Lategan gesels oor Hoerkind: Die memoires van ’n randeier
Lees Ingrid Heÿdenrÿch se offbeat-en-glad-nie-fokken-mainstream-nie onderhoud met Herman Lategan in Klyntji.
Skeef-outeur Renaldo Schwarp skryf oor die paradoks van gaywees op Klyntji
Renaldo Schwarp se grensverskuiwende LGBTIQ-memoir Skeef het verlede jaar op die rakke beland en vra groot vrae oor wat dit beteken om gay en Suid-Afrikaans se wees.
‘Om stories elders te plaas, maak wyer tematiese velde oop’ – SJ Naudé gesels oor Dol heuning, kuns, taal en queerwees
Francois Lion-Cachet gesels met SJ Naudé oor sy jongste bundel kortverhale, Dol heuning, queerwees, kuns, Suid-Afrika en die straightjacket waarin Afrikaans haar tans bevind.