Graffiti Boeke

Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met Callie Roos oor In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper (14 Julie)

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Callie Roos se nuwe boek, In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper.

Graffiti-aanlynkuier: Hans du Plessis gesels met Kabous Meiring oor Die opstand van Poppie Nel (2 Julie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na ‘n aanlynkuier met Hans du Plessis. Kom gesels met die skrywer oor sy nuwe roman, Die opstand van Poppie Nel.

Kom vier die virtuele bekendstelling van Willem Krog se jongste roman, Alleen onder die maan (25 Junie)

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Willem Krog se jongste roman, Alleen onder die maan.

Moenie die bekendstelling van Madelein Rust se sewende misdaadroma My naam is Legio misloop nie! (23 Junie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele boekbekendstelling van My naam is Legio deur Madelein Rust.

Moenie die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuut Swart swaan misloop nie! (16 Junie)

Graffiti Boeke en Penguin Random House SA nooi jou hartlik uit na die virtuele bekendstelling van Wilken Calitz se debuutroman, Swart swaan.