Distrik Ses

Daar was nie sulke boeke toe ons kinders was nie – LAPA-skrywers vier diversiteit in kinderliteratuur in Distrik Ses

Skrywers Bianca Flanders, Susan Ongansie en André Trantraal skryf kinderboeke wat hul wêreld uitbeeld omdat daar nie sulke boeke was toe hulle klein was nie.