Dink nuut oor siekte en genesing
Hoop, heling en harmonie deur Malcolm de Roubaix daag lesers uit om nuut te dink oor siekte en genesing – veral tydens Covid-19
Siekte is ’n natuurlike verskynsel sonder betekenis, skryf Malcolm de Roubaix in sy nuutste boek, Hoop, heling en harmonie: Dink nuut oor siekte en genesing