Dinge van 'n hond

Kom kyk na SP Benjamin se gesprek oor Dinge van ’n hond op die Vrystaat Literatuurfees se Facebook-groep! (16 Mrt.)

Penguin Random House SA en Vryspraak Digitaal nooi jou graag na ’n aanlyngesprek met SP Benjamin oor sy jongste roman, Dinge van ’n hond.

Wat het werklik daardie aand op Gatlek gebeur? Vind uit in SP Benjamin se jongste roman, Dinge van ’n hond

Dinge van ’n hond deur SP Benjamin is ’n roman oor vergeet, maar ook oor onthou. En die besef dat ’n mens jou nooit rêrig van jou verlede kan losmaak nie.