C’est la Vie

Kom kuier saam met Lanie van Reenen in Wellington by die bekendstelling van haar memoir, Net mooi fine (13 Feb)

Penguin Random House SA nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Net mooi fine deur Lanie van Reenen in gesprek met Martie Meiring in Wellington.