Bets Smith

Die liefde blom behoorlik in vier nuwe Romanzas deur Madelie Human, Louise van der Merwe, Marile Cloete en Bets Smith!

Dis heerlike lente … en LAPA Uitgewers stel bekend vier lekkerlees-liefdesverhale!

‘Skrik gryp haar vas. Haar kind het verdrink.’ Lees die eerste hoofstuk van Rooigety deur Bets Smith!

Uittreksel: Daleen Boshoff kry nog steeds nagmerries oor die kinderpornografieskandaal wat Makulu Manzi getref het – en dan kom haar dogter op die lyk van ’n tienerseun af …

Pleeg iemand moord vir moetie in Makulu Manzi? Vind uit in Rooigety deur Bets Smith!

Rooigety deur Bets Smith, die opvolg van Dooiegety, is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.