Baster
Baster deur Jan Vermeulen, die naaswenner in LAPA se Jeugromankompetisie vir 2019, is nou beskikbaar!
Baster deur Jan Vermeulen is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word.
En die wenner van LAPA se Jeugromankompetisie 2019 is: Fanie Viljoen met Offers vir die vlieë!
Fanie Viljoen het vanjaar die eersteprys losgeslaan in LAPA se Jeugromankompetisie met sy distopiese verhaal, Offers vir die vlieë.