Arlene Mulder

LAPA se boeke skitter op Bib, ’n splinternuwe oudioteek eksklusief vir Afrika-inhoud

BiB, ’n splinternuwe oudioteek eksklusief vir Afrika-inhoud, maak eersdaags haar deur oop. LAPA Uitgewers is baie trots om hul boeke te kan sien én hoor in hierdie nuwe ruimte.