Annelie Botes

Annelie Botes gesels met Deborah Steinmair oor Voetstoots: ‘Mens moet oplettend wees oor wat rondom jou gebeur’

Annelie Botes is nie iemand wat doekies omdraai nie. Soos sy self onlangs aan Deborah Steinmair gesê het, ‘ek is nie ’n vrou wie se oggend- en aandpraatjies verskil nie’. Lees die onderhoud:

Annelie Botes ryg ’n kleurvolle lappieskombers van 16 jaar se stories in Voetstoots, nou beskikbaar

Nuut by Penguin Random House SA: Voetstoots, ’n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie Botes se koerantrubrieke.