C

Video: Waldimar Pelser lees voor uit In gesprek met Waldimar: Sy 100 beste ontledings, inleidings en beledigings
 More about the book!

‘Die land is in sommige opsigte soos ’n vliegtuig,’ skryf Waldimar Pelser in sy jongste boek, In gesprek met Waldimar: Sy 100 beste ontledings, inleidings en beledigings.

‘As hy nie genoeg hoogte en vorentoe-momentum het nie, stort hy neer. Toestande in die kajuit is ook belangrik.’

Die skrywer het in November vanjaar sy boek by verskeie geleenthede in Suid-Afrika bekend gestel. Tydens die Pretoria-voorstelling het hy ’n greep uit sy boek uit voorgelees waarin hy Suid-Afrika met ’n vliegtuig vergelyk.

Kyk na die video vir ‘n voorlesing uit In gesprek met Waldimar:

https://www.facebook.com/LAPA.Uitgewers/videos/421487775192694/

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches In gesprek met Waldimar Video Waldimar Pelser


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments