C

Omslag onthulling: Skerwe deur Sally Partridge verskyn eersdaags by LAPA!

LAPA Uitgewers het briljante nuus vir alle aanhangers van Sally Partridge! Die skrywer se vierde jeugroman, Sharp Edges, verskyn eersdaags in Afrikaans as Skerwe.

Sally het die nuus en ’n paar kiekies van die pragtige omslag op Twitter gedeel.

 

Hou ’n oog op LAPA se webtuiste en The Reading List vir meer besonderhede oor hierdie opkomende boek.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Cover reveal LAPA LAPA Uitgewers Sally Partridge Sharp Edges Skerwe Zelda Bezuidenhout


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments