C

Kom gesels met Constant van der Merwe oor Die geheim van Mussolini se kaart in Wellington (30 Mrt.)
 More about the book!

Penguin Random House SA nooi jou graag na die bekendstelling van Die geheim van Mussolini se kaart deur Constant van der Merwe!

Die geheim van Mussolini se kaart is sy derde roman sedert sy debuut in 1989. Alle hel bars los wanneer Elana ’n ou kaart ontdek wat haar Italiaanse oupa as krygsgevangene na Suid-Afrika gebring het. Dis ’n vonds wat kan lei na ’n goudskat wat die diktator Mussolini in oorlogsbunkers weggesteek het.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Woensdag 30 Maart 2022
Tyd: 18:15 vir 19:00
Plek: Die Bôrdienghuis-teater, Burgerstraat 14, Wellington
RSVP: 021 873 2786
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Constant van der Merwe Die geheim van Mussolini se kaart Penguin Random House SA Wellington


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments