Ware noord

‘Diep in sy binneste fladder iets kortstondig’: Lees ’n uittreksel uit Elsa Winckler se jongste liefdesverhaal, Ware noord

Lees ’n uittreksel uit Ware noord, Elsa Winckler se jongste liefdesroman. Evan weet met al sy bagasie kan hy niemand naby hom toelaat nie en Anya is baie versigtig na ’n mislukte verhouding, maar die noodlot het ander planne.

Video: Waar kom die inspirasie vir Ware Noord vandaan? Elsa Winckler vertel

In hierdie video gesels Elsa Winckler oor die inspirasie vir haar jongste liefdesroman, Ware Noord, wat pas op die rakke verskyn het.

Die noodlot het ander planne vir Evan en Anya in Ware noord deur Elsa Winckler

Nuut by LAPA Uitgewers: Ware noord deur Elsa Winckler, nou ook as e-boek beskikbaar.