Terreur en bevryding: Die ANC/SAKP die Kommunisme en geweld (1961-1990)

‘Skerp en toeganklik’: Jan-Jan Joubert resenseer Terreur en Bevryding deur Leopold Scholtz

Min mense kan by Leopold Scholtz kers vashou, meen Jan-Jan Joubert. Lees sy resensie oor Terreur en Bevryding.

Hoeveel invloed het Rusland op die ANC se regeerstyl gehad? Vind uit in Terreur en bevryding deur Leopold Scholtz

In Terreur en bevryding skryf Leopold Scholtz dat die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer.