Tekenkompetisie

Ken jy Die Ickabog? Tekenkompetisie en kinderverhaal deur JK Rowling, nou gratis aanlyn beskikbaar in Afrikaans

Vanaf 1 September 2020 is ’n Afrikaanse vertaling van die gratis aanlyn vervolgverhaal, Die Ickabog deur JK Rowling, beskikbaar. Plus, kinders kan nou deelneem aan Die Ickabog-illustrasiekompetisie.