Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen wen die 2022 Scheepersprys vir Jeuglektuur! (Plus: Lees ’n uittreksel)
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas die Akademiebekronings vir 2022 bekendgemaak! Fanie Viljoen wen die gesogte Scheepersprys vir jeuglektuur vir sy roman, Offers vir die vlieë.
‘’n Puik roman en meer as belowend’: Zola deur Johan Jack Smith wen gesogte Eugène Marais-prys
Johan Jack Smith se debuutroman, Zola, het pas die Eugène Marais-prys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Die prys word aan ’n eerste or vroeëre werk toegeken.