Om weer te droom

Nagmerries word soms mooi drome … Lees ’n uittreksel uit Elsa Winckler se jongste roman, Om weer te droom

Om weer te droom deur Elsa Winckler vertel die verhaal van Lizet Vos en Stephen Breedt, twee mense wat geliefdes aan die dood moes afstaan en mekaar tydens ’n ontstuimige tyd in hul lewens ontmoet. Lees ’n uittreksel.

Hoe lank na ’n geliefde se dood mag mens weer begin leef? Vind uit in Om weer te droom deur Elsa Winckler

Nagmerries word soms mooi drome … Om weer te droom deur Elsa Winckler is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.