Olaf Demeyer-reeks

11 feite oor Jan Vermeulen wat jy (dalk) nie geweet het nie (Plus: Kyk na ’n voorlesing uit Nagjagter!)

LAPA Uitgewers vier vandeesmaand die befaamde skrywer Jan Vermeulen! Die vierde boek in sy Olaf Demeyer-reeks, Spieëltjie, spieëltjie, het onlangs die rakke getref.