'n Kans op vir altyd

Liewe Mamma, staan ’n kans om ’n pragtige LAPA-geskenkpak te wen! Neem deel voor 31 Mei 2022

Teken in op LAPA se nuusbrief en jy kan dalk wegstap met ’n pragtige geskenkpak propvol boeke spesiaal vir die moeders!

Drie vroue kry die kans om oor te begin, die keer vir altyd, in Cecilia Nortjé se jongste roman, ’n Kans op vir altyd

Drie suksesvolle vroue met vervulde lewens, of só wil dit voorkom. ’n Kans op vir altyd, die opvolg van ’n Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé, is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.