'n Filmstudiegids vir die klaskamer

Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as ’n genre in jou klas moet behandel? Vind uit in Druk speel deur Leon van Nierop

Druk speel: ’n Filmstudiegids vir die klaskamer deur Leon van Nierop is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan.