Malvapoeding met ’n Pinotagesous

[Video] Probeer Elmarie Berry se smullekker resep vir Malvapoeding met ’n Pinotagesous uit haar debuutkookboek, Kosbaar

‘Ek gaan vir jou wys hoe om mooi kos maklik te maak’: Loer tussen die bladsye van Kosbaar deur Elmarie Berry en probeer haar resep vir Malvapoeding met ’n Pinotagesous.