Die lig van sy nabyheid: Gebede wat jou naderbring aan God se hart

Hoe hou mens dieper, meer intieme daaglikse gesprekke met God? Vind uit in Die lig van sy nabyheid deur Anne Graham Lotz

Anne Graham Lotz deel die ryke skatkis van haar persoonlike gebede in Die lig van sy nabyheid – nou beskikbaar by LUCA!