Afrikaner-sondebok: Die lewe van Hans van Rensburg Ossewabrandwagleier

Afrikaner-sondebok deur Albert Blake en Fortuine deur Ebbe Dommisse benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2022!

Aandag! Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2022 is pas bekendgemaak met Afrikaner-sondebok deur Albert Blake en Fortuine deur Ebbe Dommisse op die Prys vir Niefiksie-kortlys!