Poetry publishers and self-published poets invited to enter the 2018 Ingrid Jonker Prize

THE 2018 INGRID JONKER PRIZE FOR ENGLISH POETRY

This is a call for submissions for the Ingrid Jonker Prize 2018. Publishers or self-published poets are invited to submit three copies of any English poetry debut published in 2016 or 2017 for adjudication to:

Ingrid Jonker Prize Committee
c/o Finuala Dowling
Centre for Extra-Mural Studies
University of Cape Town
Private Bag|
Rondebosch 7701
Cape Town

The Ingrid Jonker Prize is awarded in alternate years to the best debut collections in English or Afrikaans. The winner receives a cash prize dependent on the interest accumulated in an account originally established for this purpose.

In 2016 the Ingrid Jonker Prize for a debut collection of poetry in English was awarded to Thabo Jijana for Failing Maths and My Other Crimes (uHlanga Press).

The closing date for submissions is Wednesday 31 January 2018. Entries should be accompanied by a cover letter with the contact details of the publisher and poet, as well as a declaration that the submission is the poet’s first collection of poetry published with an ISBN.

For the rules and regulations of the Ingrid Jonker Prize, click here.

For further information, contact Finuala Dowling, Convenor of the Ingrid Jonker Prize for English Poetry (finuala.dowling@uct.ac.za).

DIE 2018 INGRID JONKER-PRYS VIR ENGELSE POËSIE

Die Ingrid Jonker-pryskomitee nooi uitgewers of selfgepubliseerde digters uit om voorleggings te doen vir die Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie van 2018. Drie eksemplare van enige Engelse debuut-digbundel wat in die jare 2016 en 2017 verskyn het en volgens die reglement vir die Ingrid Jonker-prys in aanmerking kom, moet vir beoordeling gestuur word aan:

Die Ingrid Jonker-pryskomitee
Vir aandag Finuala Dowling
Sentrum vir Buitemuurse Studies
Die Universiteit van Kaapstad
Privaatsak
Rondebosch 7701
Kaapstad

Die prys word jaarliks beurtelings aan ʼn Afrikaanse of ʼn Engelse debuutdigbundel toegeken, die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het. Die wenner ontvang ʼn kontantbedrag, afhanklik van die rente op ʼn belegging wat oorspronklik vir hierdie doel geskep is.

Die wenner van die vorige Engelse prys was Thabo Jijana, vir sy bundel Failing Maths and My Other Crimes (uHlanga Press).

Die sperdatum vir voorleggings is Woensdag 31 Januarie 2018. Inskrywings moet vergesel wees van ʼn brief met die kontakbesonderhede van die uitgewer en die digter, sowel as ʼn verklaring dat dit die digter se eerste gepubliseerde digbundel is met ʼn ISBN.

Vir die reglement, sien hier.

Navrae kan gerig word aan Finuala Dowling, konvenor van die Ingrid Jonker-prys vir Engelse Poësie.

Categories South Africa

Tags Awards Finuala Dowling Ingrid Jonker Prize News Poetry


2 Votes

You must log in to post a comment

0 Comments