ATKV-Woordveertjie finaliste

Irma Joubert, Chanette Paul, Dina Botha, Marie-Louise Cronjé en Elsa Winckler benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2022!

Aandag! Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2022 is pas bekendgemaak en vyf LAPA-skrywers skitter op die kortlys!